CARI Infonet

 Forgot password?
 Register

ADVERTISEMENT

View: 805|Reply: 0

[Books & Magazine] Omega, oor en uit Die storie van 'n opstandige troep

[Copy link]
Post time 27-4-2024 11:08 AM | Show all posts |Read mode

Free Download François Verster, "Omega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep"
Afrikaans | 2016 | ASIN: B01BMM7CGY | EPUB | pages: 171 | 1.7 mb
Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die "siekverveelde uitdrukking" op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na Omega, waar hy vir Boesman-kinders moes skoolgee. Op die basis bestaan sy lewe uit 'n kombinasie van aggressiewe korporaals, verveling en vreemde karakters wat sy ervarings daar dikwels onwerklik laat voel. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat in die hede afspeel en gaan oor François se lewe as 'n argivaris in Kaapstad waar hy as't ware 'n tweede keer diensplig moet doen vir sy land.


Links are Interchangeable  - Single Extraction
Reply

Use magic Report

You have to log in before you can reply Login | Register

Points Rules

 

ADVERTISEMENT



 

ADVERTISEMENT


 


ADVERTISEMENT
Follow Us

ADVERTISEMENT


Mobile|Archiver|Mobile*default|About Us|CARI Infonet

9-5-2024 05:50 AM GMT+8 , Processed in 0.090262 second(s), 26 queries .

Powered by Discuz! X3.4

Copyright © 2001-2021, Tencent Cloud.

Quick Reply To Top Return to the list